Turkish delight-drankies

’n Luilekker drankie vir ’n luilekker laatmiddag. Redelik rustig, hierdie ene. Met ’n bietjie granaatsap vir kleur en soetheid, en ’n titsel rooswater vir geur.
Sag op die tong, en subtiel.

Jeanne Calitz:stillewe:turkse delight
Genoeg vir 1 drankie
Bestanddele:
1 sopie jenever (Gin)
80 ml granaatsap (of meer as jy dit soeter wil hê)
vonkelwater
½ t rooswater
granaatpitte (opsioneel) vir versiering – en plesierigheid.

Metode:
Voeg die jenever, granaatsap en rooswater in ’n vlak skemerkelkie. Vul tot bo met vonkelwater, voeg ’n paar granaatpitte by vir die mooi, en geniet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s